Wie is ons?

Die naam „Marnixring" kom uit die 16de eeu en is ’n verwysing na Philips van Marnix, heer van Sint-Aldegonde. In sy persoon vind ons die presiese bemoeiing waarvoor ons vereniging staan.


Doel

Ons het "Die Marnixring" gestig om die gemeenskaplike taal van Vlaminge en Nederlanders (en ook Afrikaans, ´n dogtertaal van Nederlands) te koester en te ondersteun.

Die Marnixring wil die Nederlandse taal- en kultuurgemeenskap behoud en verhinder dat die taal deur ´n andere onderdruk word. Hierdie doel jaag die lede van Marnixring na, ongeag van hul eie persoonlike politieke- en geloofsoortuiginge.

Die hoogste gebod van die Marnixring is om hulpvaardig te wees by die strewe en koestering van die Nederlandse taal en kultuur.

Alle Marnixringaksies en -projekte staan hoofsaaklik en als allereerste in ´n sosiaal-kulturele samehang.


Bedrywighede

Die bedrywighede in Marnixring bestaan nie net uit maandelikse kring-bymekaarkomste en aktiviteite nie maar ook uit daadwerkelike ingryping op lokale, nationale en internationale vlak.